Mnr Willie de Jager by Louvaine Williams | Feb 21, 2025 Baie dankie vir die uiterste netheid van julle werk. Dit is baie professioneel en jou benadering spreek boekdele. Ek sal jou na my hele vriendekring verwys en on sal defintief weer besigheid doen.